Ontdek jou wiskunde potensiaal

Ons verskaf privaat aanlyn Wiskunde en Fisiese Wetenskap klasse vir leerders van Gr. 8 - 12 teen bekostigbare pryse

MacBook Pro near white open book

Welkom by PRETorius Wiskunde. Ons is passievol oor Wiskunde en Fisiese Wetenskap en wil jou graag help om jou beste potensiaal te bereik. 

Wiskunde is vir almal ~ Wiskunde is verstaan ~ Wiskunde is lekker 

Voordele

person in white long sleeve shirt and blue denim jeans using macbook pro

Ekstra klas in die gemak van jou eie huis

Tyd is kosbaar 

3d rendering of a white keyboard with black online booking button.

Boek jou sessie self

Ons almal het besige skedules, by PRETorius Wiskunde boek jy sommer self jou klas

woman sitting on brown wooden chair while using silver laptop computer in room

Sak pas ekstra klasse

Geen vervoer onkostes

Ons dienste

Aanlyn Wiskunde Klasse

Privaat 1 tot 1 lesse

- Afrikaans & Engels

Boek 'n sessie

Aanlyn Fisiese Wetenskap Klasse

Privaat 1 tot 1 lesse

- Afrikaans & Engels

Boek 'n sessie

Is jy steeds onseker of aanlyn vir jou gaan werk?

As jy onseker is oor hoe aanlyn klasse werk en of dit die beste opsie vir jou is, boek 'n demo klas by ons en maak die regte besluit.

Jy sal nie spyt wees nie!